Indium tinoksied (ITO)is 'n drieledige samestelling van indium, tin en suurstof in verskillende verhoudings. Tinoksied is 'n soliede oplossing van indium(III)oksied (In2O3) en tin(IV)oksied (SnO2) met unieke eienskappe as 'n deursigtige halfgeleiermateriaal.